home   IT financial engineering graduates cv submissions tips for candidates demographics press releases contact us
riakona


Berei voor vir onderhoud RAPPORT, 26 OCT. 2003

BEREI VOOR VIR ONDERHOUD

BY HELEN UECKERMANN

Om vir die eerste keer om 'n werk aansoek te doen of om van werk te verander kan 'n traumatiese ondervinding wees, sê me. Mandy Gilder, uitvoerende hoof van die personeelagentskap M-Assignments in Johannesburg.

Die moeilikste deel van die proses is die werkonderhoud, meen sy.

"Deur die werkonderhoud kry jy jou 'voet in die deur'. Dit gebeur egter dikwels dat die regte mens vir 'n spesifieke werk die geleentheid misloop omdat hy weens 'n gebrek aan vaardighede of selfvertroue die kans wat die onderhoud bied, verspeel.

"Om 'n werkonderhoud suksesvol te deurstaan, moet behoorlik voorberei word."

Sy beveel die volgende stappe aan ...

  Read more



© Riakona Recruitment